‘Beter maats as huweliksmaats’ - Bouwer en Leandi deel egskeiding nuus

‘Beter maats as huweliksmaats’ - Bouwer en Leandi deel egskeiding-nuus

Die glanspaartjie het besluit om te skei na vier jaar van getroude lewe. 

Bouwer en Leandie
Bouwer en Leandie/Instagram

Bouwer Bosch en Leandi du Randt het besluit om paaie te skei. Bosch en du Randt het albei in ‘n Instagram inskrywing gedeel dat hulle iets het om te deel.

LEES OOK: 'Thys & Trix' on Breakfast with Martin Bester

 ’Hey! Ons het iets om te deel. Na ‘n ongelooflike paar jaar saam het ek en Leandi uit ons liefde vir mekaar besluit dat ons beter maats as huwelikmaats vir mekaar is. 

Die musikant verduidelik verder, ’Die besluit is gegrond in ons liefde vir mekaar.’ Du Randt het ook dieselfde inskrywing met haar volgelinge degeel

LEES OOK: Bouwer Bosch sparks reconciliation with tear-jerking video

Die paartjie het in 2015 in Potchefstroom voor vriende en familie die knoop deur gehaak. Die glanspaartjie noem dat hulle nie verder kommentaar lewer nie aangesien dit 'n sensitiewe tyd vir beide van hulle is.

Show's Stories