Die Heuwels Fantasies wen met ‘Victoriabaai’ liedjie op Friday Live
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Dis altyd lekker op die groep van Bellville te verwelkom in die ateljee!

Die Heuwels Fantasties se liedjies is al vir jare deel van die SA musiek-kultuur en hierdie liedjie gaan jou beslis goed laat voel!
Die Heuwels Fantasties stel hulle splinternuwe album ‘VOLUME 1’ bekend in Pretoria hierdie komende Sonday, 31 Oktober 2021.
READ: Incredible flashback Friday Live performance of Die Heuwels Fantasties!
Early B, Coenie de Villiers en Refentse gaan ook hulle verskyning maak! Gryp jou kaartjie hier.
Pierre Greef en Fred het Vrydag oggend pret gehad met Breakfast with Martin Bester.
READ: Ed Sheeran agrees to impromptu duet with Jacaranda FM listener
Kyk Die Heuwels Fantasties se Friday Live optrede.
Luister na 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae 06:00 - 09:00. Stroom die program regstreeks hier of kry ons mobiele app hier.
Show's Stories
-
WATCH: Why women smell better than men
We're here to help you make 'scents' of this very interesting study!
The Drive with Rob & Roz 2 days, 11 hours ago -
Find out which official 'Superman' character playlist you are!
The most recent 'Superman' release has been making waves, and people hav...
The Drive with Rob & Roz 2 days, 12 hours ago