Die Heuwels Fantasies wen met ‘Victoriabaai’ liedjie op Friday Live

Die Heuwels Fantasies wen met ‘Victoriabaai’ liedjie op Friday Live

Dis altyd lekker op die groep van Bellville te verwelkom in die ateljee!

die Heuwels breakfast one
Source: Breakfast with Martin Bester

Die Heuwels Fantasties se liedjies is al vir jare deel van die SA musiek-kultuur en hierdie liedjie gaan jou beslis goed laat voel! 

Die Heuwels Fantasties stel hulle splinternuwe album ‘VOLUME 1’ bekend in Pretoria hierdie komende Sonday, 31 Oktober 2021. 

READ: Incredible flashback Friday Live performance of Die Heuwels Fantasties!

Early B, Coenie de Villiers en Refentse gaan ook hulle verskyning maak! Gryp jou kaartjie hier. 

Pierre Greef en Fred het Vrydag oggend pret gehad met Breakfast with Martin Bester.

READ: Ed Sheeran agrees to impromptu duet with Jacaranda FM listener

Kyk Die Heuwels Fantasties se Friday Live optrede. 

Luister na 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae 06:00 - 09:00. Stroom die program regstreeks hier of kry ons mobiele app hier.

Show's Stories