Fotos: Jacaranda FM konsert hoogtepunte

Fotos: Jacaranda FM konsert hoogtepunte

Die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees in Mbombela (Nelspruit) het gesorg vir pret tussen van 27 tot 30 Junie.

Innibos 10
Jacaranda FM

Een van die hoogtepunte is beslis die JacarandaFM Konsert op die hoofverhoog. Dit was ’n feestelike naweek saam met Bok van Blerk, Elvis Blue, Kurt Darren, Karlien van Jaarsveld, Touch of Class, Martin Bester en Elandré Schwartz.

LEES OOK: Elvis Blue entertains ahead of Jacaranda FM concert at Innibos

Martin Bester se Ontbyt program het vanaf die Emnotweni ateljee uitesaai om ’n naweek van veesvierige af te skop. Elvis Blue, met 3 platinum- en 1 goue albums agter sy blad, gaan op Friday Live optree. Die skreeu snaakse Schalk Bezuidenhout, wie al ‘n voorvertoning gedoen het by een van Trevor Noah se optredes, sluit ook by Martin Bester aan.

LEES OOK: Die Jacaranda FM bus is oppad na Innibos!

Die Jacaranda FM konsert was ’n hoogtepunt van die naweek!

Karlien Van Jaarsveld se weergawe van Van Halen se 'Jump' het almal op hulle vogte gehad - met goeie rede!

Show's Stories