Friday Live: Ampie skop 2023 af met boeiende optrede
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Ampie het Vrydag saam die Breakfast with Martin Bester span gekuier vir die eerste Friday Live van 2023.

Sanger en liedjieskrywer, Ampie, het die Breakfast with Martin Bester span en luisteraars vermaak op die eerste Friday Live van 2023.
Ampie het sy weergawe van die Skotse musiekgroep Snow Patrol se 'Chasing Cars' opgetree.
Kyk die volle optrede hier:
Die Suid-Afrikaanse sanger is veral bekend vir liedjies soos 'Plain Jane' en 'Niks en Niemand'. Hy het ook liedjies geskryf vir Suid-Afrikaanse
Sy nuutse enkelsnit, 'Breindood...!,' in samewering met die bekende liedjieskrywer en kitaarspeler, Hunter Kennedy, is in 2022 vrygestel.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
The secret emojis Gen Zs are using and their meanings
Can you understand the meaning behind the emoji?
The Drive with Rob & Roz 10 hours ago -
UNO is coming to Las Vegas casinos
Las Vegas is throwing out a wildcard!
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago