Friday Live: Francois van Coke deel groot nuus

Friday Live: Francois van Coke deel groot nuus

Suid-Afrikaanse sanger Francois van Coke het groot nuus gedeel op Breakfast with Martin Bester se Friday Live. 

Francois van Coke
Supplied

Francois van Coke het Vrydag een van Suid-Afrika se mees geliefde liedjies 'Toe Vind Ek Jou' op Friday Live opgetree. 

Van Coke het ook groot nuus gedeel: 'Francois van Coke & Vriende' is terug!

KYK: Nicholis Louw ontmoet grootste aanhanger op Friday Live

'Francois van Coke & Vriende' 2023 gaan groter as ooit tevore wees met nuwe en ou Vriende wat saam gaan optree in Pretoria op Vrydag, 18 Augustus by die SunBet Arena en Kaapstad op Saterday, 16 September by die Grand Arena.

Hier is 2023 se vriende:

  • Spoegwolf (PTA only)
  • Neon Dreams
  • Fokofpolisiekar
  • Elandré (CT only)
  • Zaan Sonnekus
  • Early B (PTA only)
  • Loufi
  • Tasché
  • Jack Parow
  • Van Pletzen (CT only)
  • Hunter Kennedy
  • Van Coke Kartel
  • Die Heuwels Fantasties

Friday Live: Jethro Tait embodies the legendary Buddy Holly

Kry jou kaartjies hier: https://bit.ly/FvCenVriende2023

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

MEER OP JACARANDA FM


Show's Stories