Jakkie Louw is terug met 'n nuwe enkelsnit!

Jakkie Louw is terug met 'n nuwe enkelsnit!

Ons vier Erfenismaand met die gewilde Jakkie Louw!

jakkie louw new
Source: Supplied

Die gewilde Jakkie Louw het die oggend van 22 September 2021 by Breakfatst with Martin Bester gekuier.

Jakkie Louw is terug met splinternuwe musiek. Die eerste enkelsnit, When Africa Smiles. Die liedjie is deel van sy album,”Die Jakkie Louw band”.

When Africa Smiles, wat opgeneem is saam met Sima Mashazi en Hiram Koopman, bevat Afrikaans, Engels en Zoeloe en handel oor die mense van Afrika. “Ons word beskou as van die vriendelikste nasies in die wêreld en ek dink ons moet onsself net soms daaraan herinner,” het hy gesê.

Drie Pikkewyne, luisteraars vyftien jaar terug laat voel het, en ons is opgewonde oor die nuwe album! 

Vir die bekende Friday Live wat hierdie week op ‘n Donderdag gebeur, sing Jakkie Louw Vanessa Carlton se ‘A Thousand Miles’.

Luister na 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae 06:00 - 09:00. Stroom die program regstreeks hier of kry ons mobiele app hier.

Image credit: Jacaranda FM/Breakfast with Martin Bester 

Show's Stories