KYK: '7de Laan' se gewilde 'Paula' deel pragtige troufoto
Updated | By Etienne Bruwer
Die gewilde aktrise, Diaan Lawrenson, en haar man Jody Abrahams, het onlangs hulle negende huweliksherdenking gevier!

Die bekende Suid-Afrikaanse aktrise, Diaan Lawrenson, het onlangs 'n pragtige troufoto op sosiale media gedeel om haar huweliksherdenking te vier.
KYK: Bekende musikant Jan Bloukaas deel goeie nuus oor kankerdiagnose
Lawrenson en haar man, Jody Abrahams, wat ook 'n bekende akteur is, het hulle negende huweliksherdenking gevier, volgens die aktrise se plasing op sosiale media.
"Dit was 'n vibe. Dit is nogsteeds 'n vibe. Nege jaar getroud en 'n leeftyd saam," het sy onder die plasing geksryf.
Die paar is sedert 2014 getroud en het Woensdag die nege-jaar-mylpaal gehaal.
Die aktrise is veral bekend vir haar rol as 'Paula van der Lecq' in die Afrikaanse-sepie '7de Laan', 'Chadrie Snyman' in die film 'Semi Soet' en haar mees onlangse rol as 'Anet Ludik' in Netflix se eerste Afrikaanse-reeks 'Ludik'.
MÓÉT-KYK: Hollywood-ster Katy Perry praat Afrikaans
Volgens The Citizen, is die aktrise ook die dekaan by AFDA se Kaapstad kampus.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
WATCH: Superstar singer wears top made of engagement rings
Want to make a fashion statement? Wear a top made of engagement rings fr...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 6 hours ago -
Report warns of social media's mental health effects on kids
A new report says that this concern "is a wake-up call" that can no long...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 6 hours ago