KYK: Demi Lee Moore sing weer 'By Jou' van Theuns Jordaan
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Demi Lee Moore het weer haar besonderse weergawe van Theuns Jordaan se 'By Jou' gesing. Hierdie keer as 'n duet.

Demi Lee Moore het weer Suid-Afrikaners se hartsnare geroer na sy Theuns Jordaan se 'By Jou' op 'n episode van 'Die Kontrak' opgetree het.
Moore het die lied saam 'Die Kontrak'-deelnemer Chris Steyn gesing.
LUISTER: Karlien van Jaarsveld waarsku oor Facebook-kuberkrakers
Die 'Mis Eet Slaap Herhaal'-sanger het 'n video van díe optrede op haar Instagram gedeel.
"Ons mis jou Theuns, dankie dat ons steeds jou musiek kan deel. dankie vir hierdie voorreg @chris.steyn_," het Moore op Instagram gekyf.
Kyk na die optrede hieronder:
Moore het die eerste keer haar weergawe van 'By Jou' op Breakfast with Martin Bester se Friday Live opgetree.
KYK: Nóg 'n Springbok deel opwindende babanuus!
Kyk die oorspronklike optrede hier:
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Woman's friends bring interview questions for new BF
This might be the best thing a friend can do for another friend.
The Workzone with Alex Jay 1 day, 10 hours ago -
Earth Hour outdoor cinema event in Johannesburg
The WWF South Africa, in partnership with SANBI, is hosting an outdoor c...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 1 day, 10 hours ago