KYK: Die beste oomblikke van 'Klein Kwagga'

KYK: Die beste oomblikke van 'Klein Kwagga'

'Klein Kwagga' het Suid-Afrika behoorlik laat gons na 'n video van hom wat op Bernice West se 'Lyfie' dans op sosiale media gedeel is.

Klein Kwagga ontmoet held Robbie Wessels
Jacaranda FM

Dirkco Jansen van Nieuwenhuizen meer bekend as 'Klein Kwagga' het oornag die interntet oorgeneem. 

Miljoene mense het sy video waar hy op Bernice West se 'Lyfie' dans gesien en almal was dadelik versot op die oulike jong man.

Breakfast with Martin Bester het met 'Klein Kwagga' gesels en hom na die Jacaranada FM-atlejee genooi.

Hier is van sy beste oomblike: 

Sy oulike dansie laat SA gons

Die video van 'Klein Kwagga' wat sy hart uit dans het miljoene Suid-Afrikaners se harte laat roer na die video op sosiale media gedeel is. 

Kyk hier:

@karelolivier1 Die Here het my mooi gemaak #SAMA28 #hartandsoul #hartandsoul #dans #havingfun ♬ original sound - Karel Olivier
Martin Bester gesels met klein Dirkco Jansen van Nieuwenhuizen oor sy oulike dansvideo
'Klein Kwagga' ontmoet held Robbie Wessels

Om sy kuier op Breakfast with Martin Bester nog meer spesiaal te maak het een van sy helde, Robbie Wessels hom by die Jacaranda FM-ateljee kom verras. 

Kyk hier:

@jacabreakfast Die trane het gerol toe @KleinKwagga sy held Robbie Wessels op Breakfast with @Martin Bester ontmoet het 😭 #JacaBreakfast #Fyp #Radio #KleinKwagga #Lyfie ♬ original sound - Breakfast with Martin Bester

Van Nieuwenhuizen het ook die geleentheid gekry om saam die bekende sanger te dans.

@jacabreakfast @KleinKwagga en Robbie Wessels het Mphe Di Hoenor gedans op Breakfast with Martin Bester 🥳 #JacaBreakfast #Dans #KleinKwagga #Lyfie #Musiek #Radio ♬ original sound - Breakfast with Martin Bester

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Volg ons op sosiale media: 

FOTO: Jacaranda FM

MEER OP JACARANDA FM


Show's Stories