KYK: Hier is jou 'Die Kontrak 2' wenner!
Updated | By Etienne Bruwer
'Die Kontrak 2' se amptelike wenner is Vrydag, 4 November tydens 'Afrikaans Is Groot' se openingsaand aangekondig.

Na bykans 'n jaar se harde soektog is 'Die Kontrak 2' se wenner uiteindelik tydens die 'Afrikaans Is Groot' konsert by die Sun Bet Arena at Time Square Casino in Pretoria aangekondig.
Vrydagaand is Samantha Leonard as Suid-Afrika se nuutse Afrikaanse-musiek-ster aangekondig.
"My droom het sopas waar geword. Ek kan nie hierdie oomblik beskryf nie. Ek hoop dat mense my sal leer ken deur my musiek."
Kyk die wenoomblik hier:
Nie net loop Leonard weg met die titel van 'Afrikaans se nuwe ster' nie, maar ook 'n platekontrak van Coleske Artists.

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
LOOK: From wigs to urinals, Uber releases list of lost items
The e-hailing service has shared its 2025 Lost and Found index, which is...
The Drive with Rob & Roz 15 hours ago -
WATCH: New password hack will make your dreams come true
Have you tried using your passwords for manifestation?
The Drive with Rob & Roz 17 hours ago