KYK: Hier is jou 'Die Kontrak 2' wenner!

KYK: Hier is jou 'Die Kontrak 2' wenner!

'Die Kontrak 2' se amptelike wenner is Vrydag, 4 November tydens 'Afrikaans Is Groot' se openingsaand aangekondig.

Die Kontrak
Supplied

Na bykans 'n jaar se harde soektog is 'Die Kontrak 2' se wenner uiteindelik  tydens die 'Afrikaans Is Groot' konsert by die Sun Bet Arena at Time Square Casino in Pretoria aangekondig. 

Vrydagaand is Samantha Leonard as Suid-Afrika se nuutse Afrikaanse-musiek-ster aangekondig.  

"My droom het sopas waar geword. Ek kan nie hierdie oomblik beskryf nie. Ek hoop dat mense my sal leer ken deur my musiek."

Kyk die wenoomblik hier:

Nie net loop Leonard weg met die titel van 'Afrikaans se nuwe ster' nie, maar ook 'n platekontrak van Coleske Artists. 

Samantha Leonard
Jacaranda FM

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories