KYK: Loufi se nuuste enkelsnit is hier!
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Suid-Afrikaanse 'rapper' Loufi het Donderdag sy enkelsnit 'Bokke' op Breakfast with Martin Bester opgetree.

Paasnaweek is om die draai en hoe dan beter om te vier met 'n goeie Suid-Afrikaanse-treffer?
KYK: Lee Cole takes on the ultimate classic on Friday Live
Suid-Afrikaanse-rapper Loufi het Donderdag die langnaweek afgeskop met sy optrede van sy Rugbywêreldbeker-enkelsnit 'Bokke'.
Kyk hier:
Die 'Wit Skoene'-rapper het ook vir Martin Bester vertel hoe 'Bokke' onstaan het as 'n grap tussen hom en sy vrou.
"My vrou het gesê jy moet 'n liedjie skryf 'maak dit lekker vir die bokke' toe lag ek en dink ek moet eintlik."
'Bokke' is geïnspireer deur een van Loufi se vorige enkelsnitte 'Boude' wat hy en sy span verwerk het vir die Rugbywêreldbeker.
Loufi het ook Vrydag 22 Maart sy nuutste enkelsnit 'Plaas Toe' vrygestel.
Kyk hier:
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
FOTO: Verskaf/ Loufi
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Driving instructor uses spiky fruit peel to teach drivers
This is an interesting way of teaching the 10 to 2 steering wheel grasp.
The Workzone with Alex Jay 3 hours ago -
SA named Africa's most beautiful country
There's nothing like hearing others recognise your country's beauty...
The Workzone with Alex Jay 3 hours ago