Liewe Heksie kom kuier saam Martin Bester
Updated | By Etienne Bruwer
Liewe Heksie en haar maats het die Breakfast with Martin Bester-span kom verras!

Op Saterdag, 27 Mei speel Liewe Heksie gratis by die Oppiland Fees, 10:00 by die Big Six Teater op die area van die Stable Inn Konferensiesentrun.
Die Heksie-kaartjies is reeds in feeskaartjies ingesluit – so jy hoef nie ekstra kaartjies daarvoor te koop nie.
KYK: Elandré sing Tina Turner se 'The Best'
Liewe Heksie het ook saam die Breakfast with Martin Bester gekuier:
Bespreek hier: www.oppiland.co.za/ www.LTickets.co.za/ 011 815 3000
Heksie toer die land:
- Mense kan Heksie bespreek by Lefra 011 815 3000 of by www.lieweheksie.co.za
- 5 Julie Roodepoort Teater
- 5 Oktober Atterbury Teater
KYK: 'Boer Soek ‘n Vrou' se Willem en Sanel deel geslag van baba
Het jy hierdie feite oor Liewe Heksie geweet?
- Skrywer – Verna Vels en Frans Swart was groot vriende. Frans was kameraman op die TV reekse LIEWE HEKSIE. Verna was instrumentaal dat Frans sy eerste kinderboek gepubliseer het, BLOUVLAM DIE DRAAK!
- HEKSIE EN TUINDWERGIE het Verna vir Frans geskryf net voor sy oorlede is. Sy het altyd die stories geskryf en Frans het vir die Verhoog verwerk.
- Heksie verjaar op 42 April
- Blommie Kabouter was eers die hoofkarakter vir die stories en Liewe Heksie die bykarakter – vinnig het Heksie egter groot gewildheid beleef.
- Meer as 5 generasies en Heksie is steeds gewild.
- Verna het nooit kinders gehad nie, maar sy het die omgewing van veral kleiner kindertjies geken.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Europe gets creative to beat the heat
From free museum tours to "climate oases" with cold drinks and air-con, ...
The Drive with Rob & Roz 4 hours ago -
LOOK: SA gaming studio releases new 'Tomb Raider'-style game
What do you get when you combine adventure, elaborate heists and Robin H...
The Drive with Rob & Roz 6 hours ago