'Boer Soek ‘n Vrou' se Willem en Sanel deel geslag van baba
Updated | By Etienne Bruwer
Die bekende ‘Boer Soek ‘n Vrou’-paartjie het onlangs die geslag van hulle baba bekend gemaak.

Willem en Sanel Pool van 'Boer Soek ‘n Vrou' het onlangs aangekondig dat ‘n "Pool baba" op pad is.
"Die opgewondenheid loop hoog in ons huis, want daar is ‘n Pool baba oppad!"
Sanel het ook oor die naweek die geslag van hulle nuwe baba op sosiale media gedeel.
KYK: 'Verlief en Verlore': Mila Guy en Bennie Fourie deel pragtige wittebroodfoto's
"Ons Pool baba is ‘n ou dogtertjie," het sy geskryf.
"Ek weet dis nog lank, maar ek kan nie wag om te sien hoe sy haar pappa om haar pinkie gaan draai en ons ‘n paar dinge van die lewe gaan kom leer nie. Dankie Here vir só ‘n voorreg!"
Willem het ook die goeie nuus gedeel en soos ‘n regte pappa enige toekomstige "klonge" gewaarsku.
KYK: "Charlize Theron kan my kom opf*k," sê joernalis
"Geweer is gelaai en die rekkie tang is reg om te rol! Klonge kan maar lig loop!"
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Own a house in France for R21
If you are ready to experience some joie de vivre, this town has the rig...
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago -
Are you and your partner getting a screen divorce?
It's not as serious as an actual divorce, but it might be happening to y...
The Drive with Rob & Roz 4 hours ago