Morné Steyn sê totsiens aan Loftus Versfeld op Breakfast with Martin Bester

Morné Steyn sê totsiens aan Loftus Versfeld op Breakfast with Martin Bester

Die rugbylegende het op Breakfast with Martin Bester gekuier voor sy laaste wedstryd op Loftus Versfeld!

Breakfast with Martin Bester and Morné Steyn
Jacaranda FM

Rugbylegende, Morné Steyn sal vir die laaste keer saam die Blou Bulle op Loftus Versfeld opdraf. 

Steyn se laaste wedstryd sal tydens die Currie Cup-wedstryd tussen die Bulle en Cheetas hierdie Saterdag wees. 

KYK: 'Boer Soek 'n Vrou': Boer Hennie en Eloise raak verloof

Die 38-jarige het vroëer die jaar aangekodig dat hy sy rugbytolkse aan die einde van die huidige rugbyseisoen sal ophang.

Steyn het vir meer as 14 jaar vir die Blou Bulle gespeel en talle oorwinnings saam die span gedeel. 

Die legendariese rugbyspeler het reeds in 2021 sy aftrede van internasionale rugby aangekondig. 

KYK: Kleuter gooi vloermoer tydens eertse gholf-les

"Dit was 'n goeie tyd vir my om klaar te maak. In 2009 het ek met die Briste en Ierse Leeus begin en ek het saam hulle klaar gemaak."

Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

MEER OP JACARANDA FM


Show's Stories