Skreeusnaakse ’Ek is moeg’ video gaan jou dag maak!
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Is jy moeg na ’n volle jaar van harde werk? Hierdie video sal definitief jou dag maak!

2018 was 'n lang jaar met groot politieke veranderinge en werks verpligtinge.
Intussen moes ons onsself bekommer oor ons persoonlike luwe en alles wat gepaard gaan met ’n besige dag, elke dag.
LEES MEER: Demi Lee Moore’s album reaches gold status!
’N Video doen die rondte van ’n man, Carel Pelser, wat kla oor hoe moeg hy is. In die video se hy hy is so moeg dat hy nie vers energie het om te gaap nie.
WAARSKUWING: Hierdie video bevat kru taal.
Martin Bester het vir Carel verras Donderdag oggend, siende dat hy baie graag wil hê dit moet Desember wees!
Wat is jou planne vir December om te ontspan na ’n lang jaar?
LEES MEER: “Is there a doctor on board? Please.” - Eight-hour horror flight in SA
Los gerus 'n kommentaar vir Martin Bester!
Show's Stories
-
'Grandpa Robbers' stand trial for Kim Kardashian Paris heist
During the 2016 Paris Fashion Week, the billionaire businesswoman was he...
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago -
LISTEN: South Africans can say goodbye to spam calls!
This is not a drill!
The Drive with Rob & Roz 13 hours ago