Tarryn Lamb stel nuwe musiekvideo bekend vir 'Langarm Krismis'

Tarryn Lamb stel nuwe musiekvideo bekend vir 'Langarm Krismis'

Tarryn Lamb het 'n Kersfees-album uitgereik genaamd, 'Kersfees saam met Tarryn Lamb' net betyds vir die feesseisoen!

Tarryn Lamb - Langarm Krisis
YouTube

Lamb se Kersfees-treffer 'Langarm Krismis' het 'n musiekvideo ryker geword. 

Lamb se nostalgies, 'Hierdie video is spesiaal vir my ouma Freda Lamb. My liefste kinderherinnering was hoe ek my ooms domino's sien speel het, die vrou wat pret gehad het terwyl hulle Kersfees-middagete voorberei het en almal wat die feestelike atmosfeer geniet terwyl ons Bobby Hendriks se musiek geluister het. 

LEES: Joshua Na Die Reën performs on Friday Live ahead of SPAR Carols By Candlelight with Jacaranda FM!

Sy sing Kersfees-liedjies onder andere met Theuns Jordaan en Die Heuwels Fantasties. Die geld uit die album verkope gaan Lamb skenk aan 'n vroeë-kinderontwikkeling-sentrum in Kaapstad. 

Tarryn Lamb gaan ook deel wees van die SPAR Carols by Candlelight with Jacaranda FM in Pretoria en Johannesburg! Ons kan nie wag om jou en jou familie daar te sien nie! Meer besonderhede HIER.

Show's Stories