EKSKLUSIEF: Spoegwolf stel splinternuwe enkelsnit 'Cloetesville' vry
Updated | By The Drive with Rob and Roz
Suid-Afrika se grootste rockers se 10de album, 'Lente' is op Lentedag beskikbaar.

Die Spoegwolf het soos slegte weer saamgetrek in Sunset Recording Studios om vir 'n jaar te storm en te sing.
LEES: South African guitar heroes battle it out on Drive!
Die produk is 'n album wat iets onthou van hul jare as kinders in die Boland, maar tog iets hoop vir hul toekoms as musikante in 'n briljante en stukkende wêreld. Vier broers met 'n doel.
'n Cosa Nostra van kuns wat nie compromise nie, woorde wat nie jok nie, en 'n storie van liefde, leed en lig. Dis hul beste werk nog. Dis hul grootste werk nog. 'n Ligtoring op die horison - 'n sonopkoms en 'n Lente vir die manne van die Paarl.
LEES: FOTO'S: Gewilde krieket-ster verloof
The Drive with Rob & Roz het met Danie du Toit, hoofsanger van die groep, gesels.
Luister die volle onderhoud hier:
'Lente'

Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Ring bearer makes a crashing entrance at wedding
If you want a wedding that gets people feeling lighthearted and amused, ...
The Workzone with Alex Jay 4 hours ago -
Workplace rules: funny office stories about office rules
"I used to work at a place in which my boss implemented a no more than t...
The Workzone with Alex Jay 4 hours ago