FOTO'S: Gewilde krieket-ster verloof

FOTO'S: Gewilde krieket-ster verloof

Dié gewilde krieket-ster het die opwindende nuus op sosiale media gedeel.

FOTO'S: Gewilde krieket-ster verloof
David Miller Official Instagram

Die krieketgemeenskap is aan die gons nadat die internationale krieketspeler, David Miller, groot nuus op sy Instagram gedeel het.

LEES: Snake in the suburbs: 5m long snake climbs tree in backyard

Miller het op Instagram gedeel dat hy en sy meisie, Camilla Harris, nou verloofdes is!

LEES: World Rugby policy possibly marks end of an era for iconic rugby jerseys

Die paartjie het altwee pragtige foto's van die oomblik gedeel, met David wat in sy onderskrif gesê het: "Camilla Miller, has a nice ring to it right?"

LEES: Princess Charlene deletes Instagram account fuelling divorce rumours

Ander sportsterre, soos voormalige krieketspeler Kevin Pietersen, Shubman Gill, asook mede Proteas, Rassie van der Dussen en Reeza Hendricks het die paar gelukgewens.

David Miller het sy internationale debuut gemaak vir Suid-Afrika tydens die 2010 toer in die Wes-Indies en het vinnig 'n meer gereeld in die span begin verskyn.

Hy speel tans plaaslik vir die Dolfyne, asook internasionaal in die Indiese Premier Liga vir die Gujarat Titans.

Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

More on Jacaranda FM


Show's Stories