KYK: Die lekkerste Afrikaanse woorde!

KYK: Die lekkerste Afrikaanse woorde!

Ter viering van Afrikaans se 100ste jaar as 'n amptelike taal, kyk ons na 'n paar geliefde Afrikaanse woorde!

A stack of books with the word Afrikaans on wooden stamps
A stack of books with the word Afrikaans on wooden stamps/iStock/vinnstock

Op 8 Mei 2025 vier Afrikaans haar 100ste jaar as 'n amptelike taal in Suid-Afrika.

LUISTER: Hiér lê Afrikaans se wortels

Vir miljoene Suid-Afrikaners is Afrikaans die taal waarin hulle lag, huil, skryf, kuns maak, kwaad word (watter taal vloek dan so lekker soos Afrikaans?), en sing.

Van die eerste Afrikaanse woorde wat reeds in 1559 opgeteken is, sluit plantname soos "kanna", "boegoe" en "dagga" in, om maar 'n paar te noem.

KYK: Riana Nel skep nuwe liedjie uit bekende Afrikaanse lirieke

In 'n splinternuwe potgooi-reeks delf Jacaranda FM diep in die oorsprong van Afrikaans — op soek na die taal se wortels.

Terwyl jy meer oor Afrikaans se geskiedenis hier kan leer, het ons vir die Jacaranda FM personeel gevra om van hulle gunsteling Afrikaanse woorde met ons te deel.

KYK: Top 10 Afrikaanse-Friday Lives

Van 'rampokkerbende' tot eg Kaapse Afrikaans, daar is 'n bietjie van alles!

Ken jy hierdie Afrikaanse woorde?

Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Luister na Jacaranda FM: 

Volg ons op sosiale media: 

Foto: iStock

Meer of Jacaranda FM


Show's Stories