LUISTER: Corlea Botha neem die wêreld oor met haar stem

LUISTER: Corlea Botha neem die wêreld oor met haar stem

Van 'n Suid-Afrikaanse huishoudelike naam tot internasionale superster, is Corlea reg om die wêreld oor te neem.

Corlea praat oor haar nuwe Atterbury Teater optrede
Verskaf

Corlea is al vir meer as 10 jaar besig om ons te vermaak met haar ongelooflike stem en is een van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars.

READ: Where in South Africa do people earn the most?

Onlangs het sy wel vir haarself internasionaal 'n naam begin maak.

Van Amerika to Brittanje, van Griekeland tot Australië, sy het selfs in Antartika al opgetree en sy is nog nie klaar nie!

Maar voor sy weer die pad vat het sy besluit om weer 'n draai in haar gunsteling land te kom maak, want al hoewel ons dalk beurtkrag en sinkgate het, sê Corlea, Oos, Wes, tuis bly bes.

READ: Adele shares that she had unknown infection while performing

So vir slegs een aand kan jy 'n onvergeetlike optrede bywoon in die Atterbury Teater waar Corlea 'n mylpaal in haar loopbaan gaan bereik!

Nie net gaan sy van haar eie grootste Afrikaanse-treffers optree nie, maar saam met 'n vyf-stuk orkes gaan sy ook 'n paar Engelse treffers ingooi.

READ: Miss SA Top 12 contestant withdraws amid bullying allegations

Rob Forbes en Rozanne McKenzie het met haar gesels voor sy weer op pad is, so luister hier om meer oor haar optredes en ekspedisies regoor die wêreld te hoor:

Tune in to 'The Drive with Rob & Roz', on weekdays from 16:00 - 19:00. Stream the show live here or download our mobile app here.

Volg ons op sosiale media:

Foto: verskaf

Meer op Jacaranda FM


Show's Stories