Opsoek na 'n unieke doodskis?
Updated | By The Drive with Rob and Roz
Jou laaste oomblik hoef nie eenvoudig te wees nie!

Om te praat oor die dood is nooit 'n maklike gesprek nie, maar dit is 'n werklikheid.
LEES: Beloved 'Mr Bones' actor happily shares new hobby with fans
Mens wil nie al die reëlings tot die laaste minuut los nie en so min as moontlik werk maak vir jou geliefdes.
Alhoewel 'n begrafnis 'n hartseer en traumatiese dag is, is dit 'n persoonlike dag en is dit 'n weerspieëling van die geliefde se lewe.
So het Willy's en Gallico begrafnisdiens in Paarl besluit om mense die opsie te gee om die mees unieke en persoonlike doodkiste te kies.
VIDEO: Johannesburg is home to the fanciest petrol station in SA
As jy by hierdie besigheid inloop kom jy vinnig agter dat dit nie jou allerdaagse begrafnisdiens is nie. Daar is kiste met 'n Springbok rugby temas, die Groot Vyf, Da Vinci-skilderye, en soveel meer.
Daar is werklik 'n kis vir elkeen en almal.
LEES: Introducing the World Cup of Things: The Royals Edition!
Hier kan jy van die ontwerpe sien:
Hulle sal seker maak dat jy of jou geliefde met respek hanteer sal word tot op die laaste.
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Volg ons op sosiale media:
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Get your Premier League predictions and join our FPL
Football season is upon us so get your predictions in and join our FPL.
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago -
Week In Review: The Round-up with Rob & Roz
Birthday week, Accidental thefts, Fantasy Premier League, SA's most fast...
The Drive with Rob & Roz 9 hours ago