KYK: 'Suidooster' se Marco Spaumer verloof aan bekende radio-omroeper
Updated | By Jean-Mari Schmidt
Die bekende ster wat die rol van 'Tim du Plooy' in the kykNET drama 'Suidooster' vertolk het die opwindende nuus op sy sosiale media gedeel.
Die gelukwense het ingestroom nadat Suid-Afrikaanse akteur Marco Spaumer 'n sosiale media plasing gemaak het op Instagram waar hy sy kêrel, Danilo Acquisto, gevra het om te trou!
LEES: Voormalige sokkerspeler Mark Fish se seun, Luke, verloof!
Spaumer het vir Acquisto wat 'n radio-omroeper en media-persoonlikheid is, in die onderskrif van die plasing die eenvoudige vraag gevra: "Will you marry me?"
Die plasing is 'n hartroerende versameling van oomblike wat die paar al saam gedeel het:
Acquisto het ook kommentaar gelewer op die plasing en sy antwoord duidelik gemaak deur te sê: "Always yes"
Baie geluk aan die glanspaartjie!
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Volg ons op sosiale media:
Foto: Marco Spaumer/Instagram
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
LISTEN: Grammy Award-winners All-4-One share exclusive info on return to SA
The Drive with Rob and Roz spoke to the iconic R&B group All-4-One abo…
The Drive with Rob & Roz 1 day, 12 hours ago -
Tyla launches scholarship initiative for young women
The scholarship will allow young women to pursue degrees in music.
Breakfast with Martin Bester 1 day, 21 hours ago