Van Pletzen gesels oor nuwe album en Angie Oeh huldeblyk

Van Pletzen gesels oor nuwe album en Angie Oeh huldeblyk

Die Suid-Afrikaanse duo is bekend vir hulle groot persoonlikhede en gewilde treffers.

Van Pletzen gesels oor nuwe album en Angie Oeh huldeblyk
Verskaf

As jy musiek met lekker beats en irieke soek dan is Van Pletzen vir jou.

LOOK: Inside SA's most expensive house for sale at R700-million

Die duo maak al vir 'n jare musiek saam, het menigde albums uitgerei, het die land getoer en is definitief een van SA se mees populêre musikante in 2023.

Alhoewel Van Pletzen bekend is vir hulle hoë energie optredes, uitspattige uitrustings en danstreffers, het hulle besluit om hulle horisone te verbreed met hulle nuutste album 'Enter The Grootness'.

LEES: Former Springbok player shares World Cup predictions

Hulle het selfs vir twee van die liedjies as die "bells and whistles" agtergelaat en besluit om hulle as akoestiese liedjies op te neem.

Rob Forbes en Rozanne McKenzie het met die manne van Van Pletzen gesels oor hulle nuwe album en die kunstenaars met wie hulle gewerk het, asook die liedjie wat hulle vryestel het na die dood van hulle geliefde vriendin Angie Oeh, 'Vir Angie'.

Luister hier:

Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Volg ons op sosiale media:

Foto: Verskaf

Meer op Jacaranda FM


Show's Stories