Wat is Camilla Parker Bowles se nuwe titel in Afrikaans?

Wat is Camilla Parker Bowles se nuwe titel in Afrikaans?

Camilla Parker Bowles se nuwe konklike titel is "Queen Consort", maar wat is die Afrikaanse benaming vir die statige titel? 

Queen and Camilla
Max Mumby

Na die afstewe van Koningin Elizabeth II, het haar oudste seun Prins Charles die troon oorgeneem. Hy staan nou bekend as Koning Charles III. 

LEES: "I can't bear this bloody thing" - Camilla calms King Charles

Sy vrou, Camilla Parker Bowles, staan tans bekend as "Queen Consort", maar was is die Afrikaanse benaming vir die statige titel? 

Volgens die Afrikaanse Taalkommisie, was daar onlangs gedebateer oor wat die korrekte vertaling is. 

Voorlopige sal koningin-gemaal as die korrekte vertaling opgeneem word.

LEES: "To my mother, The Queen, thank you" - Princess Royal remembers her mother

"Die koppelteken is daar omdat dit 'n neweskikkende samestelling is: Camilla is beide die koningin en die koning se gemaal (eggenoot)."

Joernalis Christelle du Toit verduidelik meer in diepe oor dié benaming:

Skakel in op 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 -19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories