Good Morning Angels Extra (Charmain/Attooh)
Updated | By Bronwyn Hardick

Request from:
Marlene le Grange
Request for:
Charmain Bezuidenhout
Angel:
Philip Roesche, Attooh
Sponsoring:
Attooh will help Marlene honor her sister's wish and pay for Charmain's cremation - as she has wished - in Rustenburg, to the value of R15 000
Original request:
Geagte Angels,
Help my asseblief - dis my pleidooi.
My suster, Charmain Bezuidenhout, is in Februarie gediagnoseer met servikale kanker. Sy lê in die Rustenburg staatshospitaal. Haar niere het reeds ingegee.
My probleem is nie geld vir medikasie, of 'n nier nie. Nee, dit is oor die finale afsluiting.
Sy is 'n enkelma van twee kinders - haar seun in matriek en haar dogter is 12-jaar oud. Hulle is nou by hulle pa.
Sy het geen inkomste nie - maar sy het een laaste wens:
Sy wil veras word, nie deur die staat nie, maar 'n privaat-ondernemer.
My ouers is pensioenarisse, my man werk op die platinum-myn - ons het dus saam nie genoeg geld om vir die verassing te betaal nie.
Die staking het ons tot op ons knieë gebring. Die banke wil nie aan ons 'n lening toestaan nie, omdat ons vir die myn werk.
My pleidooi en gebed is dat julle 'n engel sal stuur en my sussie in rus en vrede sal laat sterwe.
By voorbaat dank,
Marlene Le Grange
If you want to get in touch with Good Morning Angels,
send an email to [email protected]
Show's Stories
-
Dad tries to have honest conversation with his 2-year-old
"I just wanted to have a conversation with you today...This morning you ...
The Workzone with Alex Jay 1 day, 13 hours ago -
Winter playground returns to Melrose Arch
Take the kids out this weekend, visit the Melrose Arch Winter playground...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 1 day, 13 hours ago