Good Morning Angels: Helping to make a difference to Maretha's mobility

Good Morning Angels: Helping to make a difference to Maretha's mobility

Good Morning Angels and AutoX joined forces to bring relief and mobility back to Maretha's life. 

image maretha mobility GMA

GOOD MORNING ANGELS 29 NOVEMBER 2017 (MARETHA/AUTO-X)

Special new shoes for a best friend living with Spina Bifida. 

BACKGROUND: 

Maretha Duraan was born with Spina Bifida - a condition that she’s managed to deal with all her life. At the age of seven, she had stent-implants to enable her to get by on her own and to attend a mainstream school. She has never let her physical disability impede her independence or dictate her passion for life.

Maretha drives her own car, helps others where and how she can, and does not talk about the pain and difficulty she lives with on a daily basis. The reality is that she could lose her legs through amputation. One of her best friends, Elize, asked Good Morning Angels to help with new pair of specialised shoes/boots. Maretha has already been for a consultation to have these made, but she has no way of paying the R10,000 bill. 

That’s where our Angels from AutoX (suppliers of Willard and Sabat batteries) come in...

REQUEST FROM: Elize Bruinette

REQUEST FOR: Maretha Duraan

ANGEL: Dave Arnold, Executive at AutoX

SPONSORING: AutoX will pay for Maretha’s brand new, specially manufactured shoes. They will also give her an additional R20,000 to help with expenses and to make her life a little easier during the festive season and into the new year. 

ORIGINAL REQUEST:

Goeie môre, 

Een van my beste vriendinne, Maretha Duran, is gebore met Spina Bufida. Dit het veroorsaak dat die neurale buis in haar ruggraat nie toegegroei het nie en die senuwee is beskadig. Op die ouderdom van 7 moes sy stents laat inplant sodat sy na ‘n normale skool toe kon gaan. 

Nou, op ’n relatiewe hoë ouderdom het sy heelwat komplikasies. Sy het nie medies nie en word gehelp deur die Staats-hospitale. Sy het op die embolic baie pyn en kan nie meer so goed oor die weg kom nie. Sy was op 31 Oktober weer by die hosptiaal om finale uitslae te kry i.v.m operasies om haar ongemak te verlig. Die dokters het gesê indien sy die operasies kry sal sy minstens ‘n jaar per voet heeltemal afhanklik wees van versorging. Glo my, die tannie kan baie goed na haarself kyk. 

Die ander opsie is amputasie - wat kom met sy eie komplikasies. Daar is die moontlikheid van infeksie, dag-en-nag versorging en haar voertuig sal aangepas moet word sodat sy met handkontroles kan ry. (Ja, sy ry nog self en doen dit om baie mense te help. As sy ver moet ry, help ek gewoonlik eerder).

Die laaste opsie, die een waarmee ek hoop julle kan help, is die opgradering van haar huidige skoene/boots. Daar kan nuwes gemaak word wat haar pyn en ongemak kan verlig, maar dit kom teen ‘n hoë prys - sowat R10,000. Hoewel dit die goedkoopste en vinnigste opsie is, kan sy dit glad nie bekostig nie. 

Asseblief GMA vind dit erêns in julle om die tannie, wat altyd ten spyte van die pyn en ongemak, almal om haar help en altyd te glimlag.

Dankie vir julle goeie werk. Op Woensdae sit ek nooit grimmering aan voor julle uitsending nie, want ek tjank dit gewoonlik af.

Baie dankie.

Groete,

Elize


Show's Stories