KYK: Pasiënte klim uit ambulans vir drank
Updated | By Jacaranda FM
'n Video van pasiënte wat uit 'n ambulans klim om drank op te tel nadat 'n drank lorrie omgeval het, het soos 'n veldbrand op sosialemediaplatforms versprei.

'n Video van pasiënte wat uit 'n ambulans klim om drank op te tel nadat 'n drank lorrie omgeval het, het soos 'n veldbrand op sosiale media versprei.
LEES: Mej. Wêreld Rolene Strauss verklap groot nuus!
Die ambulansbestuuder moes weens die ongeluk stilhou.
Die ongeluk het op die N8-pad tussen Bloemfontein en Thaba Nchu plaasgevind.
Volgens Netwerk24, was die pasiënte per ambulans vanaf die Dr. JS Moroka-hospitaal in Thaba Nchu na 'n ander hospitaal in Bloemfontein vervoer vir gespesialiseerde behandeling.
People using the N8 between Bloemfontein and Botshabelo road where astonished this morning to see large alcohol of different brands scattered on the road as a liquor transporting truck seems to have spilled large quantities of liquor.
— MDN NEWS (@MDNnewss) October 17, 2023
The locals didn't hesitate to help… pic.twitter.com/UNN0gNSaeq
Honole hectic 😂😂😂 pic.twitter.com/oELtwgzjfw
— KaRaBo🏴☠️🇿🇦 (@KAYBRO_ZA) October 18, 2023
Volgens Netwerk24, het die Vrystaatse departement van gesondheid se Mondli Mvambi gesê dat die "onaanvaarbare gedrag maak 'n bespotting" van hul pogings om gehaltediens aan die mense van die Vrystaatse provinsie te lewer.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Shred your ex for a free burger at this Dubai restaurant
Burn me once, that's on me; burn me twice and get shredded for a price...
The Workzone with Alex Jay 2 hours ago -
Woman shares how she deals with unwanted phone calls
We'd love to see the perspective of the caller when something like this ...
The Workzone with Alex Jay 2 hours ago