Cameron van der Burgh deel foto van babaseuntjie
Updated | By Scenic Drive With Rian
Kyk na die pragfoto van Cameron se babaseuntjie, Harry, hieronder.
Die swemster Cameron van der Burgh het 'n foto op sy sosiale media gedeel van sy seuntjie, Harry David van der Burgh.
Harry, is Van Der Burgh en sy vrou, Nefeli, se eersteling.
FOTO'S: Suid-Afrikaanse glanspaartjie verwag derde baba
Harry is op 4 September in die Chelsea-en-Westminster-hospitaal in Londen gebore.
"Ons klein Harry werk alreeds aan sy stroomlyn. Kan nie wag om hom eendag in die swembad te kry vir 'n paar rondtes saam met pa nie," skryf Cameron on Instagram.
Veels geluk, met jul pragtige seuntjie Cameron en Nefeli!
Show's Stories
-
Jana Kruger en Melissa de Vries gesels oor nuwe kykNET-drama 'Die oord'
'Die oord' is ’n splinternuwe spannende dramareeks met 'n sterbelaaide r...
The Drive with Rob & Roz 55 minutes ago -
The most expensive places to buy groceries in South Africa
Fuel prices aren't the only necessity causing stress right now. Here is ...
The Drive with Rob & Roz an hour ago