"Ek gaan meer fokus op musiek" - Germandt Geldenhuys
Updated | By Scenic Drive With Rian
Germandt Geldenhuys is 'n bekende Afrikaanse akteur, sanger en stemkunstenaar. Hy vertolk ook die rol van Louis Koster in die gewilde sepie, Binnelanders.

Germandt is nie net 'n talentvolle akteur nie, maar hy is ook 'n uiterse goeie sanger.
ALSO READ: WATCH: This Binnelanders star singing a Sonja Herholdt classic will give you goosebumps
Hy verskyn ook in die nuwe fliek, KANARIE. Die fliek is 'n komediese musikale oorlogsdrama wat in die 80's in Suid-Afrika plaasgevind het oor 'n jong seun (gespeel deur Schalk Bezuidenhout) wat ontdek hoe swaarkry, kameraadskap, eerste liefde en die bevrydende vryheid van musiek, die ware self kan ontdek word.
Geldenhuys se goeie stem het die land geroer, en Rian het besluit om hom te nooi vir 'n spesiale vertoning.
Show's Stories
-
WATCH: Capetonians shocked by rare weather
Cape Town was not prepared for this kind of winter.
The Drive with Rob & Roz 19 minutes ago -
LOOK: KZN panel beater accidentally sets fire to five cars
Bad news for his clients...
The Drive with Rob & Roz an hour ago