Elandré vind homself 'Tussen Die Lakens' in die Scenic Drive-bed
Updated | By Scenic Drive With Rian
Sanger Elandré het onlangs sy splinternuwe enkelsnit vrygestel en hy het met Rian van Heerden gesels oor die treffer.
Sanger Elandré se splinternuwe enkelsnit 'Tussen Die Lakens' is 'n groot Afrikaanse-treffer wat landwyd bekend is.
Die talentvolle sanger het met die Scenic Drive-span gesels oor die enkelsnit.
LEES OOK: "Grief teaches you to live in the present" - Letshego Zulu
"Dit is 'n baie persoonlike liedjie - en tussen die lakens is waar ons die meeste tyd spandeer."
En soos altyd, het Rian iets opwindended vir Elandré beplan.
Rian van Heerden het besluit dat Elandré sy liedjie 'Tussen Die Lakens' moet tussen die lakens sing - in 'n bed!
Maar daar was nog 'n verrassing - die bekende 'drag queen' Shenay O'Brien was in die bed saam met Elandré.
Elandré het sy treffer liedjie gesing - en dit was ongelooflik mooi.
KYK DIE VIDEOS HIER
Show's Stories
-
SARS now using WhatsApp to contact non-compliant taxpayers
The South African Revenue Service (SARS) has decided to step up its tact...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 15 hours ago -
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can ...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 17 hours ago