FOTO: Donnalee en Ivan verwelkom baba seuntjie
Updated | By Dean Paulse
Donnalee Roberts en Ivan Botha se baba seuntjie Cameron Ivan is gebore!

Maandag het aktrise en vervaardiger Donnalee Roberts het die opwindende nuus op sosiale media gedeel dat haar seuntjie uiteindelik gebore is.
LEES: "Dit was ongelooflik" - Marciel Hopkins van 'Boer Soek 'n Vrou' ontmoet model Cindy Crawford
Donnalee het 'n spesiale foto gedeel waar sy aan haar baba seuntjie noem: "Om JOU Mamma te word, het my hele wese, elke sel in my liggaam, letterlik verander..."
KYK HIER NA DIE FOTO:
View this post on InstagramA post shared by Donnalee Roberts (@donnalee_r) on
Ivan Botha het op Dinsdag 'n foto van sy seuntjie op Instagram gedeel.
"Wat 'n nederige eer om jou pa te wees. Ek belowe om altyd my bes te doen," het Ivan Botha aan sy seuntjie Cameron Ivan genoem.
View this post on InstagramA post shared by Ivan Botha (@ivanbotha17) on
Baie geluk, Donnalee en Ivan!
Show's Stories
-
Experts reveal perfect height for high heels
If your feet are screaming while you're wearing high heels, it might be ...
The Drive with Rob & Roz 18 minutes ago -
12 high-paying jobs in SA that don't require a degree
No degree, big paycheck: These jobs South Africa pay big and don't need ...
The Drive with Rob & Roz 35 minutes ago