FOTO'S: 'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder Marciel Hopkins is verloof
Updated | By Scenic Drive With Rian
'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder Marciel Hopkins en haar kêrel Handré Lourens is verloof - kyk die foto's hieronder.

Voormalige Mej. Suid-Afrika finalis, internationale model en 'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder het Vrydag op sosiale media aangekondig dat sy verloof is aan haar kêrel (nou verloofde) Handré Lourens.
LEES: Ontmoet die 10 boere van 'Boer Soek 'n Vrou'
"Toe draai jy 2020 op sy kop met die belofte van 'n leeftyd," het Hopkins op haar Instagram-blad geskryf.
Hier is die spesiale oomblik!
View this post on InstagramA post shared by Marciel Hopkins (@marcielhopkins) on
In Februarie, het Hopkins die Scenic Drive-span besoek vir 'n onderhoud nadat sy aangewys was as die splinternuwe aanbieder vir 'Boer Soek 'n Vrou'.
Kliek HIER om na haar onderhoud te kyk.
Veels geluk, Marciel en Handré!
Show's Stories
-
Sangeres van Krugersdorp sing weer na lyding
Sangeres, Candy Benson, sing weer na sy drie maande in die hospitaal was...
The Scenic Drive with Rian 7 hours ago -
Attack on football captain Billy Sharp is a worrisome act
Sheffield United captain Billy Sharp has allegedly been attacked by a fa...
Breakfast with Martin Bester 8 hours ago