'Hy het nog pyn na meer as 5-ure in teater' - Ronel Brink na Bobby se groot operasie
Updated | By Scenic Drive With Rian
Sanger Bobby van Jaarsveld se ma Ronel Brink deel nuus na sy operasie - luister hieronder.

Op Vrydag, het Bobby van Jaarsveld op sy Instagram-blad gedeel dat hy dankbaar is dat alles goed gegaan het na 'n Mantelvlies-operasie.
'Ek is dankbaar dat alles goed gegaan het. Ek mag nie praat of geluide maak vir 5-dae nie so ek lees maar. Mantelvlies is gefix so nou is dit net die herstel proses. Dankie vir almal se gebede," deel Van Jaarsveld op Instagram.
LEES MEER: 'My daughter is being bullied and it's heartbreaking' - The Scenic Drive's Joe Mann
Volgens sy ma, Ronel Brink het hy nog baie pyn, maar dit gaan goed met die sanger.
"Hy was langer as 5-ure in teater, maar die spesialiste is baie tevrede. Ons glo en vertrou dat dit van nou af net beter gaan gaan," het Brink aan die Scenic Drive gesê.
View this post on InstagramA post shared by Bobby Van Jaarsveld (@bobbyvanjaarsveld) on
WORD VINNIG GESOND BOBBY!
Show's Stories
-
LOOK: From wigs to urinals, Uber releases list of lost items
The e-hailing service has shared its 2025 Lost and Found index, which is...
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago -
WATCH: New password hack will make your dreams come true
Have you tried using your passwords for manifestation?
The Drive with Rob & Roz 4 hours ago