"Jy is letterlik besig om die wêreld te verander" - 'Hotel' aktrise Simoné Nortmann
Updated | By Dean Paulse
'Hotel' en 'Binnelanders' aktrise Simoné Nortmann het luisteraars aangemoedig en bemoedig om by die huis te bly gedurende dié tyd.

Suid-Afrika is tans in staat van inperking. Geen Suid-Afrikaner mag sy of haar huis verlaat nie. Die gene wat hul huis wil verlaat mag net winkels besoek vir kos en medikasie.
LEES: KYK: Sonja Herholdt pleit by Suid-Afrikaners om tuis te bly met beeldskone weergawe van ‘Jantjie’
Talle bekendes het die afgelope tyd Suid-Afrikaners aangemoedig om tuis te bly sodat ons die pandemie kan oorwin.
'Hotel' en 'Binnelanders' aktrise Simoné Nortmann het ook haar deel gedoen - en 'n spesiale video gemaak, waar sy Jacaranda FM luisteraars aanmoedig en bemoedig om tuis te bly.
"Jy is letterlik besig om die wêreld te verander om by die huis te bly. Ek hoop ons almal hou nog moet. Spandeer lekker tyd saam julle families," Nortmann.
Show's Stories
-
New WhatsApp feature to replace phone numbers
WhatsApp might soon be rolling out a new feature…
Breakfast with Martin Bester 35 seconds ago -
Video: Man achieves balancing act on his fingers
This man balancing on his fingers makes the impossible look effortless.
The Workzone with Alex Jay 23 hours ago