KYK: Sonja Herholdt pleit by Suid-Afrikaners om tuis te bly met beeldskone weergawe van ‘Jantjie’
Updated | By Scenic Drive With Rian
Sonja Herholdt sing 'Jantjie Bly Tuis' om Suid-Afrikaners aan te moedig om by die huis te bly gedurende dié pandemie.
Die legendariese Sonja Herholdt het trane in duisende Suid-Afrikaners laat los bars met haar emosionele weergawe van haar lied 'Jantjie.'
Herholdt het op haar Facebook-blad 'n video geplaas waar sy Suid-Afrikaners pleit om tuis te bly gedurende die nasionale staat van inperking.
LEES: The Scenic Drive celebrates Women's Month: Sonja Herholdt
"Ons almal het 'n verantwoordelikheid. Kom ons werk saam en ons wen hierdie ding," pleit Herholdt aan die einde van die video.
KYK HIER:
Show's Stories
-
South Africans react to which provinces "acts mean/nice" meme
Everyone loves a good meme, but this one has ruffled some feathers...
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago -
What do you owe after achieving success?
Many people work hard to succeed in business. But once you get there, wh...
Elana Afrika-Bredenkamp 17 hours ago