'Kom Ons Braai' kampioene se ribbetjie resep
Updated | By Scenic Drive With Rian
Opsoek na dié perfekte ribbetjie resep? 'Kom Ons Braai' se kampioene deel dit met die Scenic Drive-span.

Op 11 Desember is dit die Scenic Drive-span se eerste #BackyardBraai.
As gevolg van COVID-19, moes Rian van Heerden en die span #Straatbraai kanselleer.
LEES: "Ek is gesond" - Dozi na vals gerugte oor kanker
Insamewerking met A.Vogel Multiforce, sal die Scenic Drive-span en luisteraars virtueel braai. Lees meer hier oor die #BackyardBraai.
'Kom Ons Braai' op VIA TV se kampioene het hul bekroonde ribbetjie resep gedeel - net betyds vir die 11de Desember.
- Ons gebruik 'n hele rib.
- Vryf al die basiese speserye op die rib; sout, peper, koljander en chillies.
- Kry die kole reg in die weber. Pak 'n hele paar takkies roosmaryn op die rooster.
- Sit die rib op die roosmaryn.
- Gooi nog vars roosmaryn bo-op die rib.
- Sit die weber se deksel op en los vir 80 minute.
- Die gate onder die weber en die gate op die deksel moet heeltemal oop wees.
- Moenie die deksel kort kort oop maak nie."
Show's Stories
-
Dad tries to have honest conversation with his 2-year-old
"I just wanted to have a conversation with you today...This morning you ...
The Workzone with Alex Jay 9 hours ago -
Winter playground returns to Melrose Arch
Take the kids out this weekend, visit the Melrose Arch Winter playground...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 9 hours ago