KYK: Adele stééds verlief op Prins Harry
Updated | By Scenic Drive With Rian
In 2011, het die Britse sangeres erken dat sy verlief is op Prins Harry.
Gedurende 'n onderhoud met Vogue, was daar aan Adele gevra om te kies tussen Prins William en Prins Harry.
LEES: Só voel Scott Disick oor Kourtney Kardashian se verlowing
Sonder twyfel het sy genoem dat sy Prins Harry kies.
In 2011, het Adele aan Glamour-tydskrif erken dat sy verlief is op Prins Harry.
LEES: Madonna steeds gek oor seks én dwelms
"Ek is agter Prinse Harry aan," het Adele aan die tydskrif gesê.
"Ek weet ek het gesê ek sal nie met 'n ginger uitgaan nie, maar dit is Prins Harry! Dan sou ek 'n regte hertogin wees. Ek sal 'n lekker kuier saam met hom wil hê."
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: YouTube/ Vogue
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
How much each South African Minister has spent on travel
Here is a list of the amount of taxpayer money the ministers in the Gove...
The Drive with Rob & Roz 49 minutes ago -
For Matrics: South African jobs that don’t require qualifications
For those who want to enter the workforce as soon as possible, here are ...
The Drive with Rob & Roz an hour ago