KYK: 'Boer Soek 'n Vrou' se Déan Botma is verloof!
Updated | By Scenic Drive With Rian
Boer Déan Botma wat deelgeneem het aan die vorige seisoen van 'Boer Soek 'n Vrou' is verloof!

Boer Déan Botma van 'Boer Soek 'n Vrou' het duisende vroue regoor die land se knieë lam gemaak nadat hy in die topvyf was van die boere met die meeste briewe.
Hy is 'n Macadamia boer in Mbombela in Mpumalanga.
LEES: Raak verlief op die eerste Showmax-romcom 'Troukoors'
Déan Botma het onlangs die jawoord gevra aan die gelukkige meisie Megan Wille.
Hy het die groot vraag in Swakopmund, Namibia gevra!
Kyk na die pragtige foto's hieronder!
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: Instagram/ Déan Botma
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
LISTEN: Meta is bringing ads to WhatsApp
Will you have to watch ads before reading your chats?
The Drive with Rob & Roz an hour ago -
South Africans concerned about Miss SA organisation
What is happening at the Miss South Africa organisation?
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago