KYK: 'Boerepompie' kry 10 miljoen kyke op YouTube
Updated | By Scenic Drive With Rian
Die gewilde liedjie deur Ricus Nel en Snotkop, 'Boerepompie' het 10 miljoen kyke op YouTube oorskry.

In 2019, het Ricus Nel en Snotkop duisende Suid-Afrikaners laat dans toe hulle die nou-gewilde liedjie, 'Boerepompie' vrygestel het.
'n Jaar later, en die musiekvideo het 10 miljoen kyke op YouTube oorskry!
LEES: 'Getroud Met Rugby'-manne sny hare vir kankerbewustheid
"Ek hou nie van brag nie, maar ek het net gevoel ek moet hierdie met julle deel. 'Boerepompie' behaal 10 miljoen views op YouTube," het Nel op Instagram gedeel.
"Ek is ook die eerste Afrikaanse kunstenaar wat twee musiekvideo's het bo 10 miljoen views. 'Hardekole' is die ander een en hy is op 12,4 miljoen views. Baie dankie vir julle ondersteuning!"
Show's Stories
-
LOOK: From wigs to urinals, Uber releases list of lost items
The e-hailing service has shared its 2025 Lost and Found index, which is...
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago -
WATCH: New password hack will make your dreams come true
Have you tried using your passwords for manifestation?
The Drive with Rob & Roz 9 hours ago