KYK: Kim Kardashian en Pete Davidson is smoorverlief!
Updated | By The Afternoon Drive
Kim Kardashian en Pete Davidson se liefde blom behoorlik in onlangse foto's.
Die gewilde realiteitster Kim Kardashian het Maandag op die sosiale media platform, Instagram begin om nuwe foto's met haar kêrel, Pete Davidson te deel. Dié paartjie het in Oktober hul verhouding aan die publiek bekend gemaak.
KYK: Reese Witherspoon se dogter is haar ewebeeld
Davidson wat 'Saturday Night Live' aangebied het, blyk baie gelukkig. Davidson het ook onlangs in 'n onderhoud met Kevin Hart onthul dat een van sy drome is om pa te word. Davidson het verder gesê, "My gunsteling ding ooit, wat ek nog moet bereik, is ek wil 'n kind hê. Dit is soos my droom."
In die reeks foto's wat Kim geplaas het, deel dié twee 'n soen en in 'n ander foto word hulle langs die swembad gesien, terwyl in raam-drie, Kardashian gesien word terwyl sy haar voete op die Amerikaans- akteur se kaalbors rus.
LEES: Oprah onthul dat haar pa (89) afgesterf het
Kyk na die foto's hieronder.
Skakel in op die 'The Afternoon Drive', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af:
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
2016 Rob Forbes and Rozanne McKenzie vs 2026
Take a trip with us as we turn back the clock to 2016...
The Drive with Rob & Roz 19 hours ago -
Basketball star comes out as gay
The retired athlete shared more about his romantic life for the first ti...
The Drive with Rob & Roz 21 hours ago