KYK: Ontmoet 'Boer Soek 'n Vrou' se top-5 boere
Updated | By Scenic Drive With Rian
Aanbieder van 'Boer Soek 'n Vrou', Marciel Hopkins, het in die tweede episode, die liefdesbriewe by die boere op hul plase gaan aflewer. Hier is die top-5 boere wat die meeste briewe ontvang het.
Hier is die top-5 boere wat die meeste briewe ontvang het.
Boer Willem - Vrystaat
Boer Johan - Vrystaat
Boer Nelis - Gauteng
Boer Petré - Vrystaat
Boer Tyson -KwaZulu-Natal
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: Verskaf/ kykNET
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Win R25,000 with Hi-Lo on The Drive with Rob and Roz
Play along on The Drive with Rob & Roz from 16:00-19:00 and you can st…
The Drive with Rob & Roz 13 hours ago -
WATCH: Man swallowed whole by water-filled pothole in Klerksdorp
The things you see in South Africa…
Breakfast with Martin Bester 22 hours ago