KYK: Televisiefilm gereed om hartsnare te roer
Updated | By Scenic Drive With Rian
"Ek weet nie meer hoe om tough te wees nie." Hierdie is woorde van 'n pa - en soveel ander.

'Andries van Rensburg' vertolk deur Louis Minnaar, het alle stappe gevolg om sy aftreetyd met sy vrou in rus en vrede te geniet.
Minnaar se vrou, 'Anel', word vertolk deur Hanli Rolfes.
Maar met tyd het hul lewe onverwagse draaie geneem.
LEES: 'Nêrens, Noord-Kaap': Teaterstuk word omskep in dramareeks
'n Onverwagse baba en COVID-29 verander hulle planne drasties.
Wat doen 'n pa dan? Hoe bly hy sterk?
LEES: Wat lê nog voor vir akteur Sean van Noordwyk?
Die televisiefilm, 'Pa', is 'n emosionele reis wat baie pa's ervaar, en somtyds bereik hulle ook breekpunt.
Kyk na die lokprent hieronder:
'Pa' - Sondag 8 Augustus om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144)
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: YouTube/ kykNET
Show's Stories
-
WATCH: Superstar singer wears top made of engagement rings
Want to make a fashion statement? Wear a top made of engagement rings fr...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 14 hours ago -
Report warns of social media's mental health effects on kids
A new report says that this concern "is a wake-up call" that can no long...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 14 hours ago