MOET-KYK: Dít is wat die Glam Guru doen gedurende isolasie in sy spoghuis

MOET-KYK: Dít is wat die Glam Guru doen gedurende isolasie in sy spoghuis

Hannon Bothma of beter bekend as die Glam Guru - het die Scenic Drive spesiaal deur sy spoghuis geneem vir 'n toer asook wat hy doen gedurende isolasie. 

Hannon
Instagram/ Hannon Cosmetics

Al gewonder wat Hannon doen gedurende isolasie in sy spoghuis? 

Die Glam Guru  het die Scenic Drive 'n eksklusiewe kykie gegee.

READ: Make My Monday: Hannon surprises listener with beauty products

In die video verduidelik Hannon hoe hy elke oggend sy orgidee in sy badkamer ‘n bietjie aandag. Daarna antwoord hy paar e-posse, hy skryf ook tekste vir praatjies. 

"Terwyl ons by die huis is, eet ons teveel en beweeg te min - so dit is nodig om 'n bietjie oefening by die huis te doen," Hannon.

KYK HIER NA SY SPOGHUIS: 
HANNON
JOE MANN DEEL OOK

Die Scenic Drive se Joe Mann is ook bekend vir sy spoghuis. Hy deel ook 'n video met ons. 

Show's Stories