Opsoek na liefde? Boer Soek 'n Vrou is terug

Opsoek na liefde? Boer Soek 'n Vrou is terug

Ons almal is een of ander tyd opsoek na liefde, maar het jy ooit gedink aan liefde soek op 'n plaas?

leah new music video
Leah recently released her latest single and music video for 'Ek mag jou mis'

Laas jaar het die splinternuwe aanbieder van kykNet se realiteitsprogram, 'Boer Soek 'n Vrou', Leah met Rian kom gesels oor haar reis met die nuwe program en die boere. 

Nou gee Leah weer boere die kans om ware liefde te vind op die gemak van sy of haar eie plaas. Die inskrywings vir die nuwe reeks is nou amptelik oop. 

LEES OOK: Leah is ecstatic about hosting the new season of 'Boer Soek 'n Vrou'

Dit is Leah se tweede jaar as aanbieder en dit is ook die 12de seisoen van 'Boer Soek 'n Vrou'. Leah het die wonderlike nuus op haar Instagram-blad gedeel. 

Show's Stories