'Só maak mens!' - Onthou jy nog 'Liriekeraai' met Soli Philander?
Updated | By Scenic Drive With Rian
In die vroeë 2000's het Soli Philander Suid-Afrika vermaak met een van ons gunsteling musiek TV-programme - ons kyk terug na al die lekker kykgenot.

'Só maak mens!' Dit was die woorde wat duisende Suid-Afrikaners nooit sal vergeet nie!
In die vroeë 2000's was die gewilde musiekspeletjies-program Liriekeraai met Soli Philander as aanbieder bekendgestel op Suid-Afrikaanse televisie. Philander het binne 'n oogwink 'n huishoudelike naam geword - en sy oneidige entoesiastiese menswees het verseker dat hy een van die plaaslike TV-landskap se gunsteling persoonlikhede sou word.
LEES OOK: Musiek vs Medies: Sexy mediese dokter nóú ook musikant
Philander en Liriekeraai se twee spanleiers Pedro Kruger en Celeste Williams het met die musiekspeletjies-program duisende kykers vir jare vermaak.
HIER IS VAN ONS GUNSTELLING TERUGFLITSE:
Show's Stories
-
LISTEN: Meta is bringing ads to WhatsApp
Will you have to watch ads before reading your chats?
The Drive with Rob & Roz an hour ago -
South Africans concerned about Miss SA organisation
What is happening at the Miss South Africa organisation?
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago