Musiek vs Medies: Sexy mediese dokter nóú ook musikant

Musiek vs Medies: Sexy mediese dokter nóú ook musikant

Dokter Pierre Nel is soveel meer as net 'n mediese dokter - hy het ook 'n groot passie vir musiek!

Dokter Pierre Nel
Jacaranda FM

Dokter Pierre Nel het onlangs gekwalifiseer as ‘n mediese dokter aan die Universiteit van Pretoria waar hy die laaste ses jaar aan-en-af aan sy musiek loopbaan gewerk het.

Pierre Nel het sy liefde vir musiek ontdek toe hy op die ouderdom van 13 ‘n kitaar opgetel het, en sy eie musiek begin skryf het.

LEES OOK: 'People told me that I must kill myself' - Dirk van der Westhuizen talks about his depression

Vandag, is dr Nel meer as net 'n mediese dokter, maar ook 'n talentvolle sanger. Sy eerste enkelsnit, 'Al Waarvoor Ek Leef', is reeds in 2017 vrygestel.

Dr Nel het onlangs sy splinternuwe musiekvideo 'Somerkind' vrygestel!

Dr Pierre Nel het die Scenic Drive-span verras met 'n spesiale kuier.

"Ek is klaar met internskap, so ek is nou begin met narkose." 

"Ek sal graag 'n Narkotiseur wil word."

Pierre Nel het 'Titanium' van Sia en David Guetta gesing!

Show's Stories