Sangeres van Krugersdorp sing weer na lyding
Updated | By Scenic Drive With Rian
Sangeres, Candy Benson, sing weer na sy drie maande in die hospitaal was met longontsteking en sy moes weer van voor af leer loop het.
Candy Benson het na 'n jaar weer vir die eerste keer begin sing nadat drie maande in die hospitaal was met net 58% longkapasiteit.
In 2021, het Benson erge COVID-19-longontsteking opgedoen en byna ’n jaar lank geveg om haar gesondheid te herwin.
Sy moes weer leer loop het weens die verswakking van haar spiere.
Benson meen haar geliefdes se gebede het haar deurgedra.
COVID-19 het ook haar pa se lewe geëis.
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Volg ons op sosiale media:
Foto: Jacaranda FM
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
A woman in her 40s: 'Mevrou Mevrou' share their experiences
What does the world expect from a woman in her forties?
Elana Afrika-Bredenkamp 2 hours ago -
Warning for South African homeowners with boreholes
The South African government is coming after homes with boreholes.
Breakfast with Martin Bester 16 hours ago