SKRYF IN! Neels van Jaarsveld is opsoek na liefde
Updated | By Scenic Drive With Rian
Is jy ouer as 21 en opsoek na liefde? Wel, dan is jy op die regte plek, want bekende akteur Neels van Jaarsveld is reg om liefde te vind.

Raak die afsprake met paddas wat nooit in prinse verander nie, net te veel? Dan is jy dalk die perfekte pasmaat vir een van Suid-Afrika se gewildste akteurs.
LEES: Stiaan Smith, Elani Dekker gesels oor 'Toorbos' - Suid-Afrika se inskrywing vir die 2021 Oscars
'OP MY EISH' is ‘n splinternuwe, vars en opwindende realiteitsprogram waar kykNET jou moontlik aan ‘n aantreklike, suksesvolle en bekende man kan voorstel.
Die man is Neels van Jaarsveld! En hy is reg om liefde te vind met die regte pasmaat.
Indien jy (voltyds) beskikbaar is van die 18de Januarie 2021 tot die 12 Februarie 2021, kan jy hier inskryf.
Show's Stories
-
Dare to try this outdoor tilting experience on 75th floor
Would you tilt 296 metres above the ground, from the 75th floor? If you ...
The Workzone with Alex Jay 11 hours ago -
Fun indoor activities to do this weekend at Mall of Africa
If you're looking for some weekend fun but alsowant to be indoors, there...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 11 hours ago